LATEST RELEASE

Nerens Veilig: Twee Eeue
van Suid-Afrikaanse Rampe
ISBN
'”Een van die merkwaardigste verhale was dié van die egpaar Paul en Brenda Ameels, wat naby mekaar in die dam uitgespoel het. ‘Ek het by ’n man verbygespoel wat op ’n klomp opdrifsels gelê het,’ het Brenda vertel. ‘Ek het geskreeu: “I can stand! I can stand!” Die man het geskree: “Hello, darling!” Ek het gedink dit kan nie waar wees dat iemand ná so ’n vreeslike ondervinding so voorbarig kan wees nie.’ Dit was toe al die tyd haar man, Paul, wat by haar kom kniel het. ‘Ons wou mekaar omhels, maar ons arms was so styf dat ons net teen mekaar gestamp het.”
– Uit die hoofstuk oor die Laingsburg-vloed van 1981 in Nêrens Veilig – Twee Eeue van Suid-Afrikaanse Rampe.
PROTEA UITGEWERS, Maart 2021

Die Spaanse Griep 1918 - "Wear a mask" was die boodskap, net soos vandag.
.jpg)