LATEST RELEASE

Nerens Veilig: Twee Eeue

van Suid-Afrikaanse Rampe 

ISBN  

'”Een van die merkwaardigste verhale was dié van die egpaar Paul en Brenda Ameels, wat naby mekaar in die dam uitgespoel het. ‘Ek het by ’n man verbygespoel wat op ’n klomp opdrifsels gelê het,’ het Brenda vertel. ‘Ek het geskreeu: “I can stand! I can stand!” Die man het geskree: “Hello, darling!” Ek het gedink dit kan nie waar wees dat iemand ná so ’n vreeslike ondervinding so voorbarig kan wees nie.’ Dit was toe al die tyd haar man, Paul, wat by haar kom kniel het. ‘Ons wou mekaar omhels, maar ons arms was so styf dat ons net teen mekaar gestamp het.”

 

– Uit die hoofstuk oor die Laingsburg-vloed van 1981 in Nêrens Veilig – Twee Eeue van Suid-Afrikaanse Rampe.

 

PROTEA UITGEWERS, Maart 2021

 

 

Die Spaanse Griep 1918 - "Wear a mask" was die boodskap, net soos vandag.

Die Tulbaghse Aardbewing 1969 - Chaos na die  aardbewing wat die Bolandse dorp geskud het.

MY BOOKS

FOLLOW ME

  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • c-youtube

© 2023 by Samanta Jonse. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now
IMG_8194.JPG